FacebookTwitterYouTubeDailymotionScribdCalameo
SlideshareIssuuPinterestGoogle plusInstagramTelegram
Chat About Islam Now
Choose your country & click on the link of your language.
Find nearby Islamic centers & GPS location on the map.

Our Islamic Library contains:
Islamic TVs channels LIVE
Islamic Radios LIVE
Multimedia ( Videos )
Multimedia ( Audios )
Listen to Quran
Interactive files & QR codes
Misconceptions
Islam Q & A
Morality in Islam
Articles
The Noble Qur'an
Understanding Islam
Comparative Religions
Islamic topics
Women in Islam
Prophet Muhammad (PBUH)
Qur'an and Modern Science
Children
Answering Atheism
Islamic CDs
Islamic DVDs
Presentations and flashes
Friend sites

Articles' sections



Author:


Go on with your language:
qrcode

Die Status van vroue in Islam
Ibrahim Abu Harb

Viewed:
105

   Die Status van vroue in Islam

Islam beskou ‘n vrou as ‘n individu in eie reg, ongeag of sy getroud of ongetroud is. Sy het die reg om eiendom te besit en om daarmee weg te doen of dit te verkoop soos wat sy goed dink. Sy het die reg om haar eie inkomste te verdien en te spandeer sonder enige voogdyskap oor haar inkomste deur haar broers, haar vader of enige ander persoon. ‘n Vrou het die reg om handel te dryf en om geskenke te gee aan wie sy goed dink. Sy het die reg om geld te skenk aan liefdadigheid. Sy mag haar eie geld spandeer soos wat sy goed dink en geen persoon het die reg om haar van hierdie vryheid te ontneem nie.


‘n Bruidskat word deur die bruidegom aan die bruid gegee. Hierdie geld behoort uitsluitlik aan die bruid en sy mag dit spandeer soos sy goed dink.


Wanneer ‘n Muslim vrou in die huwelik tree behou sy haar nooiensvan. Sy neem nie haar man se familienaam aan nie.


Islam moedig mans aan om hul vroue met vriendelikheid en ordentlikheid te behandel en hul regte te handhaaf.

Die Profeet Muhammad  [1] het gesê:
“Die beste [in karakter] onder julle is hulle wie die hul vroue die beste behandel.” [2]

‘n Moeder se status in Islam is verhewe en geëerd. In al sy leringe het die Profeet sy volgelinge vermaan om hul moeders beter te behandel as enige iemand anders. ‘n Man het op ‘n dag na die Profeet toe gekom en hom gevra:
“O Boodskapper van God! Wié onder die mense is my goeie geselskap waardig?” Die Profeet het geantwoord: “Jou moeder.” Die man vra toe verder: “En [na my moeder] dan wie?” Die Profeet antwoord toe: “Jou moeder.”Die man vra toe weer: “En [ná haar] dan wie?” Weereens sê die Profeet: “Jou moeder.” Toe vra die man weer: “En dan wie?” Daarop antwoord die Profeet: “Dan jou vader.” [3]

Vir verdere inligting aangaande die status van ‘n vrou in Islam, besoek ons webwerf www.islamic-invitation.com

 

‘n Kort, Geïllustreerde Gids tot islam
https://www.islamic-invitation.com/book/details/Afrikaans/4912/n-Kort-Ge%C3%AFllustreerde-Gids-tot-islam

Aflaai

https://www.islamic-invitation.com/downloads/a_brief_illustrated_guide_to_understanding_islam-afrikaans.pdf

[1] Die betekenis van die Arabiese woord ﷺ is: Mag God die aanroep van sy naam ophef en hom beskerm teen enige onvolmaakthede.

[2] Ibn Majah, #1978, en Al-Tirmizi, #3895  

[3] Sahih Muslim, #2548, en Sahih Al-Bukhari, #5971

 
All copyrights©2006 Islamic-Invitation.com
See the Copyrights Fatwa